BIOGRAFIE
Floris A. Brown werd geboren op 10 September 1948 te Worcester
(Zuid-Afrika). Hij is dichter, schaker, voormalig onderwijzer
alsmede bekroond componist en muzikant. Hij organiseert
schaaktournooien, muziek- en poëzieworkshops. In
Zuid-Afrika heeft hij voorgedragen op tv en bij menig
literair festival, zoals het Stellenbosschse Wordfees
en het KKNK. Werk van hem is verkrijgbaar in Engeland,
Nederland, de Verenigde Staten en natuurlijk in Zuid-Afrika.
Gedichten van zijn hand verschenen in o.a. Gerrit Komrij's
omvangrijke bloemlezing De Afrikaanse poëzie in
1000 en enige gedichten, Honderd Dichters 1,
Honderd Nieuwe Dichters 3, Aankoms uit die skemer,
Groen, Reënboogstemme, Poskaarte,
Litnet, Universal Poetry, Poetry Institute
of Africa en in Nuwe verset. Twee citaten van
Floris A. Brown: "Doen alles wat jy doen so goed,
dat andere moet sukkel om daarop te verbeter." en
"Sukses word gemeet aan diegene wat die wêreld
ryker nalaat in dit wat hul kon bied in die tyd toe hul
nog geleef het."
Raadpleeg ook www.google.com
voor meer over Floris A. Brown.
BIBLIOGRAFIE
Gloei, 1994
Phoenix, 1996
Waar aasvoëls draai, 1996
Die woudmaker, 1998
Skadu kinders, 1999
Die koei stort 'n traan, 2000
Grysvos, 2000
RIENG-RIENG-RIENG
Is jy ook gehoek aan die elmboog
na die oor konneksie; snel tegnologies
veranderde wêreld laat ons spring
agter die geringste gerieng - rieng - rieng.
Ons bly half-gefokus in alles wat ons doen.
Ons ore staan aldag, heelnag jakkalsspits
vir spoggeluide van die digitale klank; hoe
baie is na die kerkhof, gedieng - dong - dieng.
© Floris
A. Brown, 2001
BEWAARDER
Ek 'n selfoon koop!
Nooit gesien nie!
Kyk hoe sit elkeen in sy sel.
Die tralies kan niemand sien nie!
© Floris
A. Brown, 2001